Anjum (Wes-Fries: Eanjum) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland (Wes-Fries: Fryslân). Die dorp lê 12 km noordoos van Dokkum, 2 km wes van Oostmahorn, en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 1065 inwoners (2014).

Bevolking 1954 1959 1964 1969 1974 1999 2002 2003 2004 2014 1571 1445 1408 1357 1224 1167 1145 1150 1155 1065

Foto's

Verenigings De Kolkensjongers – sangkoor Halleluja – fanfare Sokkervereniging Anjum (VV Anjum) – sokker

Bekende boorlinge Sibe van Aangium, pseudoniem van Ds. Hendrik Steen (1895–1953), jeugboekskrywer

Naburige stede en dorpe

Eksterne skakels

Kategorie:Noardeast-Fryslân Kategorie:Nedersettings in Friesland