duimnael|links|150px|Piet Paaltjens
Foudgum (Wes-Fries: Foudgum) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 6 km noordwes van Dokkum en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 80 inwoners (2004).
Bekende bewoners Piet Paaltjens (Leeuwarden, 14 Februarie 1835 – Schiedam, 19 Januarie 1894), skuilnaam van dominee en digter François Haverschmidt
Verenigings Vereniging Dorpsbelangen Brantgum. Foudgum en Waaksens
Eksterne skakel
Kategorie:Noardeast-Fryslân Kategorie:Nedersettings in Friesland