Engwierum (Wes-Fries: Ingwierrum) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 8 km oos van Dokkum en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 420 inwoners (2004-sensus).

Bevolking 1954 – 901 1959 – 842 1964 – 771 1969 – 714 1974 – 640 2004 – 420

Die Kerk van Engwierum Die kerk uit 1746 is teen 'n ou Middeleeuse kerktoring uit die 13de eeu gebou, 'n oorblyfsel van die ou kerk, wat omstreeks 1725 afgebreek is.

Verenigings Euphonia – musiekgroep Sokkervereniging Oostergo saam met die dorp Ee.

Naburige stede en dorpe

Eksterne skakels

Kategorie:Noardeast-Fryslân Kategorie:Nedersettings in Friesland