Holwert is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê noordwes van Dokkum aan die Waddesee en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 1630 inwoners (2014).
Bevolking 1999 2002 2003 2004 2005 2006 2007 1687 1762 1778 1620 1600 1530 1500 2008 2009 2010 2011 2012 2013 2014 1480 1490 1500 1500 1495 1520 1475
Dorpsbeeld
Bekende boorlinge Johannes Phocylides Holwarda (1618–1651), filosoof Sicco Douwe van Aylva (1734–1807), staatsman Hans Jouta (1966), beeldhouer
Naburige stede en dorpe
Eksterne skakel
Kategorie:Noardeast-Fryslân Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Friesland Kategorie:Nedersettings in Friesland