Lioessens (Wes-Fries: Ljussens) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê noordoos van Dokkum en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 360 inwoners (2019-sensus).
Bevolking +JaarBevolking195462419595721964537196948519744582004±4002007387
Dorpsbeeld
Eksterne skakel
Kategorie:Noardeast-Fryslân Kategorie:Nedersettings in Friesland