Warwick Tecklenburg (gebore in Nelspruit, 22 Januarie 1987) is ’n rugbyspeler wat vir die Emirates Lions as flank speel in die Superrugbyreeks. Hy het voorheen vir die Blou Bulle gespeel in die Curriebeker-reeks.

Eksterne skakels

itsrugby.co.uk profile

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense