duimnael|300px|Stephen Mokoka
Stephen Mokoka (gebore 31 Januarie 1985) is 'n Suid-Afrikaanse langafstandatleet. Mokoka neem aan wedlope van 3000 meter tot marathonafstande deel. Hy het vier medaljes tydens die Universiade ingepalm en het Suid-Afrika internasionaal in landlope en baanitems verteenwoordig. Hy het ook Suid-Afrika in die marathon by die Olimpiese Somerspele van 2012 verteenwoordig.
Medaljes +Internasionale medaljes Datum Kompetisie Plek Resultaat Item Tyd2007UniversiadeBangkok 10 000 m30 min 31 s 782011UniversiadeShenzhen 10 000 m28 min 53 s 092013UniversiadeKazan 10 000 m28 min 45 s 96 Halfmarathon1 h 3 min 37 s
Rekords +Persoonlike rekords Item Tyd Plek Datum10 000 m27 min 40 s 73Port Elizabeth13 April 2012Halfmarathon1 h 0 min 47 sKopenhagen29 Maart 2014
Eksterne skakels Mokoka se profiel op iaaf.org Profiel op sports-reference.com
Kategorie:Suid-Afrikaanse atlete Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense