Duccio Barker, bekend onder die naam Duke Montana, is 'n Italiaanse kletsrymer (rapper). Hy is op 7 Februarie 1975 in Rome van 'n Engelse pa en Italiaanse ma gebore.
Barker sing in Italiaans en Engels. Tydens sy loopbaan het hy saam met 'n paar Italiaanse en Amerikaanse kletsrymers soos Kool G Rap, Onyx, Club Dogo, Fabri Fibra, Emis Killa, Noyz Narcos, Wu-Tang Clan en Ice-T opgetree.
Kategorie:Italiaanse kletsrymers Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense