Sandfontein is 'n dorp in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Die dorpie is in die Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Bojanala-distriksmunisipaliteit ressorteer.
Die plek moet nie verwar word met hoewes (ook 'n nywerheidsarea) aan die noordwestekant van Pretoria nie. Hierdie plek word egter "Zandfontein" gespel en is by die koördinate .
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Noordwes