Cheslin Kolbe (gebore te Kraaifontein op 28 Oktober 1993) is 'n rugbyspeler wat tot in 2017 vir die in Superrugby gespeel het, en mees onlangs vir Tokyo Sungoliath in Japan speel. Sy gewone posisie is vleuel of heelagter. Hy was ook deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2019 en 2023.
Skoolloopbaan Hy matrikuleer aan Hoërskool Brackenfell in Kaapstad, Suid-Afrika.
Persoonlike lewe Kolbe is die neef van die Suid-Afrikaanse naelloper Wayde van Niekerk wat in die 200 m en 400 m naellope kompeteer.
Verwysings
Eksterne skakels
Kolbe se profiel op www.itsrugby.co.uk SA Rugby profiel
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Stormers rugbyspelers Kategorie:Olimpiese sewesrugbyspelers