Brands Hatch is 'n motorrenbaan naby Swanley in Kent, Engeland.HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, Dit was aanvanklik landbougrond wat gebruik is as 'n grondbaan vir motorfietsrenne, en het 12 keer die Britse Grand Prix aangebied tussen 1964 en 1986.

Gerhard Berger het eenkeer gesê dat Brands Hatch "die beste renbaan in die wêreld" is. Paddock Hill Bend is 'n bekende draai.

Verwysings

Kategorie:Britse Grand Prix Kategorie:Sportgeriewe in Engeland Kategorie:Renbane in die Verenigde Koninkryk