Dronrijp (Wes-Fries: Dronryp) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê tussen Leeuwarden en Franeker en ressorteer onder die munisipaliteit Waadhoeke. Dit het sowat 3 500 inwoners (2010-sensus).
Bekende boorlinge Eise Eisinga (1744–1828), amateur astronoom en skepper van die planetarium in Franeker. Michael Jan de Goeje (1836–1909), oriëntalis en Arabis Lourens Alma Tadema (1836–1912), skilder
Eksterne skakels
Kategorie:Waadhoeke Kategorie:Nedersettings in Friesland