Boornbergum (Wes-Fries: Boarnburgum) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 2 km suidwes van Drachten en ressorteer onder die munisipaliteit Smallingerland (Wes-Fries: Smellingerlân).
Die dorpie is die eerste keer in 1543 as Berghum genoem, en beteken heuwel by die Boorne-rivier. Die Nederduitse Gereformeerde kerk is in 1734 gebou nadat die kloktoring van sy Middeleeuse voorganger die jaar tevore ineengestort het. In die 18de eeu is turf in die gebied uitgegrawe.
Bevolking 19992002200320142018202120231324130713361699166017751835
duimnael|280px|links|Gereformeerde kerk van Boornbergum
Eksterne skakels
Verwysings
Kategorie:Smallingerland Kategorie:Nedersettings in Friesland