Die Maleisiese Wikipedia (Maleis: Wikipedia Bahasa Melayu) is die Wikipedia vir die Maleise taal. Dit is in Oktober 2002 geskep en is tans die grootste Wikipedia met ongeveer artikels. Die Wikipedia is begin deur Brion Vibber, 'n Wikipedia administrateur.
Kategorie:Maleisië Kategorie:Wikipedias volgens taal