Bedřich (Friedrich) Smetana [ˈbɛdr̻ɪx ˈsmɛta:na] (* 2 Maart 1824 in Litomyšl (Leitomischl), Oos-Boheme; † 12 Mei 1884 in Praag) was 'n Boheemse romantiese komponis van operas en simfoniese gedigte. As grondlegger van die nasionale skool van Tsjeggiese musiek was hy die eerste nasionalistiese komponis van formaat. Sy bekendste werk is Vltava (Die Moldau) uit die simfoniese siklus Má vlast (My Vaderland).
Sien ook Lys van komponiste
Eksterne skakels
Kategorie:Tsjeggiese komponiste Kategorie:Geboortes in 1824 Kategorie:Sterftes in 1884