Die Zoeloe Wikipedia is die Zoeloe-weergawe van Wikipedia, 'n gratis, ope-inhoud aanlynensiklopedie. Volgens die aantal artikels is dit die grootste Wikipedia-projek.Lys van Wikipedia-tale
Aangesien Zoeloe onderling verstaanbaar is deur Xhosasprekers (albei is Nguni-tale) is dit moontlik om artikels uit die Zoeloe-uitgawe maklik in Xhosa te vertaal vir die Xhosa Wikipedia. Soortgelyke transwikipogings is aangewend vir die Skandinawiese taaluitgawes, soos die Sweedse, Noorse en Deense Wikipedias.
Daar is in Januarie 2012 voorgestel dat die Zoeloe Wikipedia gesluit word weens 'n gebrek aan aktiwiteit, 'n voorstel wat verwerp is in Maart 2012.
Die Wikipedia het tans bladsye, waarvan artikels is. Dit het geregistreerde gebruikers, waarvan as aktief gereken word. Hierdie gebruikers het in totaal wysigings aangebring en lêers opgelaai.
Sien ook Afrikaanse Wikipedia Joroeba Wikipedia Malgassiese Wikipedia Noord-Sotho Wikipedia Somaliese Wikipedia Suid-Sotho Wikipedia Swahili Wikipedia Swazi Wikipedia Tsonga Wikipedia Tswana Wikipedia Venda Wikipedia Xhosa Wikipedia
Verwysings
Eksterne skakels
Die tuisblad van die Zoeloe Wikipedia
Kategorie:Wikipedias volgens taal