duimnael|200px|regs|Saxo Grammaticus
Saxo Grammaticus (c. 1150 — c. 1220), ook bekend as Saxo cognomine Longus, was 'n Deense geskiedkundige en outeur van die eerste volledige geskiedenis van Denemarke, die 16-volume Gesta Danorum.
Kategorie:Deense geskiedkundiges Kategorie:Geboortes in 1150 Kategorie:Sterftes in 1220