duimnael|links|240px|Wêreldwye hoofkantoor in Seoul thumb|links|330px|Kia Motors se Suid-Koreaanse fabriek Kia Motorkorporasie (Koreaans: 기아 자동차), met sy hoofkwartier in Seoel, is Suid-Korea se tweede grootste motorvervaardiger, ná die Hyundai Motormaatskappy, met verkope van meer as 2.7 miljoen voertuie in 2012 en byna 2.75 miljoen voertuie in 2013. Teen Desember 2013 word 33.88% van die maatskappy deur die Hyundai Motorgroep besit.
thumb|"The Power to Surprise"Kia logo van 1994 tot 2021 thumb|Kia Sportage thumb|Kia K5 thumb|Kia Sorento thumb|Kia Stinger thumb|Kia Forte/Cerato thumb|Kia Telluride
Verwysings