Julian Patrick Barnes (gebore 19 Januarie 1946) is 'n Engelse skrywer van romans, kortverhale, essays en memoires. Hy het in 2012 die Booker-prys vir sy roman The Sense of an Ending gewen.

Barnes is 'n ateïs. Hy is ook die beskermheer van die menseregtegroep Freedom from Torture.

Sy vrou Pat Kavanagh was 'n literêre agent en is op 20 Oktober 2008 weens 'n breingewas oorlede.

Kategorie:Engelse skrywers Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Lewende mense