Dame Hilary Mary Mantel (née Thompson, 6 Julie 1952 - 22 September 2022) was 'n Engelse outeur van romans, kortverhale, essays, memoires en literêre kritiek. Sy is veral bekend vir haar historiese fiksie, soos neergepen in haar twee romans wat die Booker-prys gewen het: Wolf Hall (2009) en Bring Up the Bodies (2012).
Kategorie:Engelse skrywers Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Sterftes in 2022