Cartagena 280px Kaart Wapen 170px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Streek 20px Murcia Provinsie Murcia Koördinate  Stigting 227 v.C. Oppervlakte:    - Totaal 558,08 vk km  Hoogte bo seevlak 10 m Bevolking:    - Totaal (2012) 216 655  - Bevolkingsdigtheid 390/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Pilar Barreiro Amptelike webwerf cartagena.es

Cartagena is 'n hawestad en vlootbasis aan die Mediterreense kus in die provinsie Murcia van Spanje. Die geskiedenis van die stad dateer terug tot 243 v.C. Die stad is geleë in 'n natuurlike hawe wat omring word deur hoë grond. Die klimaat is gematig met koue winde uit die noorde gedurende die winter. Die ekonomie is gebaseer op die hawe en al die aktiwiteite daar rondom.

Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 20, Bladsy 485.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Spanje Kategorie:Nedersettings langs die Middellandse See