Die Centre de Données astronomiques de Strasbourg (CDS; Afrikaanse vertaling: Straatsburgse Sterrekundige Datasentrum) is ’n datasentrum wat sterrekundige inligting versamel en versprei. Dit is in 1972 gestig onder die naam Centre de Données Stellaires. Die aanlyn dienste wat die CDS tans bied, is: SIMBAD, ’n databasis van sterrekundige voorwerpe. VizieR, ’n sterrekundige katalogusdiens. Aladin, ’n interaktiewe ruimte-atlas.

Verwysings

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Sterrekundige databasisse Kategorie:Straatsburg