Santa Ana 280px Kaart Seël 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Kalifornië County Orange Koördinate Stigting 1869 Geïnkorporeer op 1 Junie 1886 Oppervlakte: - Totaal 71,271 vk km Hoogte bo seevlak 35 m Bevolking: - Totaal (2013) 331 953 - Bevolkingsdigtheid 4 600/vk km Tydsone PST (UTC -8) Somertyd PDT (UTC -7) Burgemeester Miguel A. Pulido Amptelike Webwerf santa-ana.org
Santa Ana is 'n stad in die deelstaat Kalifornië in 'n vrugbare vallei wes van die Santa Ana-berge. Naby die stad is daar verskeie canyons, rotsformasies, strande en olievelde. Die administratiewe setel van Orange County is ook hier geleë. Die stad is ongeveer 70 km suidoos van Los Angeles. Die Spanjaarde het reeds in 1769 hier gekampeer en sendelinge was besig in die area tot 1830. Dit het in 1886 stadstatus verkry.
Die Toastmasters Internasionaal het van 1962 tot 1990 hulle hoofkantoor hier gehad.
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 20, Bladsy 412.
Kategorie:Nedersettings in Kalifornië