Santa Ana is die tweede grootste stad in die republiek van El Salvador naas San Salvador en is 73 km noordwes van San Salvador. Die klimaat is warm en stowwerig, maar die mere van El Salvador het 'n afkoelings effek. Suikerriet, koffie, boontjies, mielies, lemmetjies en rys word verbou in die omgewing.

Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 20, Bladsy 412.

Kategorie:Geografie van El Salvador