Die Huberte Rupertprys vir Klassieke Musiek is ’n prys wat sedert 2007 jaarliks toegeken word aan ’n kandidaat(e) in die klassieke musiek. Die prys word deur Die Rupert Musiekstigting geborg
Die prys is vernoem na mev. Huberte Rupert, vrou van dr. Anton Rupert, wat bekend was vir die bevordering van die kunste.
Lys van wenners 2007 – Prof. G. W. R. (Werner) Nel 2008 – Prof. H. J. Stanford 2009 – Prof. Albie van Schalkwyk 2010 – Prof. Ella Fourie 2011 – Prof. H. H. (Hubert) van der Spuy 2012 – Prof. Peter Klatzow 2013 – Prof. W. D. Viljoen 2014 – Mev. Cató Brink-Felsenstein 2015 – Mnr. John Roos 2016 – Mnr. Ben Schoeman 2017 – Mev. Hanna van Niekerk 2018 – Mnr. Peter Guy 2019 – Odeion-strykkwartet van Bloemfontein (Samson Diamond, Sharon de Kock, Jeanne-Louise Moolman, Anmari van der Westhuizen 2020 – Mev. Carla Pohl 2021 – Mnr. H.D. (Hennie) Loock 2022 – Emma Renzihttps://maroelamedia.co.za/goeiegoed/goeie-nuus/naude-wen-hertzogprys-met-dol-heuning/
Bron Verwerk vanaf akademie.co.za .
Verwysings
Kategorie:SA Akademie vir Wetenskap en Kuns