duimnael|links|360px|Die Audi Sport Quattro by die Legendy 2014-uitstalling duimnael|links|360px|Audi Sport Quattro in Audi S1 Pikes Peak-formaat Die Audi Quattro is 'n pad- en tydrenmotor, vervaardig deur die Duitse motorvervaardiger Audi, deel van die Volkswagengroep. Dit is die eerste keer by die Geneefse Motorskou op 3 Maart 1980 tentoongestel. Produksie van die oorspronklike weergawe is tot in 1991 voortgesit.
Verwysings
Quattro