Carol Ann Shields (Illinois, 2 Junie 1935 – Victoria B.C., 16 Julie 2003) was 'n Amerikaans-gebore Kanadese skrywer. Sy het bekendheid verwerf het vir haar 1993-roman The Stone Diaries, wat beide die Amerikaanse Pulitzerprys vir Fiksie en die Kanadese Governor General's Award gewen het. Haar 1997-roman Larry's Party het verder die Orange Prize vir fiksie gewen. Sy is in 2003 oorlede aan borskanker.

Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Kanadese skrywers Kategorie:Sterftes in 2003