Drogheda [ˈdrɒhədə] of [ˈdrɔːdə]; Iers: Droichead Átha ("Brug van die Drif"), is 'n industriële nedersetting en seehawe aan die Ierse ooskus in die graafskap Louth, sowat 56 km of 35 myl noord van Dublin. Dit is die laaste brugpunt langs die Boyne-rivier voor sy uitmonding in die Ierse See.
Kategorie:Nedersettings in die Ierse Republiek