Die Ford Prefect was 'n motor wat van 1938-1961 deur die Ford Motormaatskappy in die Verenigde Koninkryk vervaardig is.

Die volgende modelle is vervaardig: E93A is vervaardig van 1938 tot 1949, E493A is vervaardig van 1949 tot 1953, 100E is vervaardig van 1953 tot 1959, 107E is vervaardig van 1959 tot 1961.

Verwysings

Prefect