Formentera (Katalaans: [furmənˈteɾə], Spaans: [formenˈteɾa]) is 'n Spaanse eiland in die Middellandse See en is die vierde grootste eiland van die Baleariese Eilande. Dit is suid van Ibiza.
Sien ook Lys van eilande van die Middellandse See
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Baleariese Eilande