IbizaEivissa 270px Kaart Wapen 180px|center 75px|center|border Vlag 90px|center Land  Gebied 20px Baleariese Eilande Koördinate  Stigting 654 v.C. Oppervlakte:    - Totaal 11,14 vk km  Hoogte bo seevlak 99 m Bevolking:    - Totaal (2012) 49 768  - Bevolkingsdigtheid 4 500 vk/km Tydsone UTC+1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Virginia Marí Rennesson Amptelike webwerf eivissa.es

Ibiza (Katalaans: Eivissa [əjˈvisə]; Spaans: Ibiza) is die hoofstad van die gelyknamige eiland, een van die Baleariese Eilande in die Middellandse See. Die stad is in die suidooste van die eiland geleë. Daar is 'n klein maar goeie hawe wat die hoofhawe van die eiland is.

Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 12, Bladsy 453.

Kategorie:Baleariese Eilande Kategorie:Nedersettings in Spanje Kategorie:Nedersettings langs die Middellandse See