Muskegon 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land  Deelstaat 20px Michigan County Muskegon Koördinate  Stigting 1812 Oppervlakte:    - Totaal 46,93 vk km  Hoogte bo seevlak 191,4 m Bevolking:    - Totaal (2012) 37 046  - Bevolkingsdigtheid 1 043,4/vk km Tydsone EST (UTC -5) Somertyd EDT (UTC -4) Burgemeester Stephen J. Gawron Amptelike Webwerf muskegon-mi.gov

Muskegon is 'n hawestad aan Michiganmeer in die deelstaat Michigan geleë aan die mond van die Muskegonrivier. Die administratiewe setel van Muskegon County is hier geleë. Die nedersetting is in 1812 gestig, het dorpstatus in 1860 en stadstatus in 1869 verkry. Dit is 'n gewilde vakansiebestemming in die somer.

Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 17, Bladsy 75.

Kategorie:Nedersettings in Michigan