Michigan City 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land  Deelstaat 20px Indiana County LaPorte Koördinate  Stigting 1830 Oppervlakte:    - Totaal 59,21 vk km  Hoogte bo seevlak 191 m Bevolking:    - Totaal (2012) 31 150  - Bevolkingsdigtheid 620,4/vk km Tydsone EST (UTC -5) Somertyd EDT (UTC -4) Burgemeester Ron Meer (D) Amptelike Webwerf emichigancity.com

Michigan City is 'n hawestad aan Michiganmeer in die deelstaat Indiana. Die administratiewe setel van La Porte County is hier geleë. Die stad is 90km oos van Chicago. Die nedersetting is in 1833 gestig en het dorpstatus verkry in 1835. Die ontdekkingsreisiger Jacques Marquette het in 1670 Trail Creek besoek. Dit is 'n gewilde vakansiebestemming in die somer.

Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 16, Bladsy 136.

Kategorie:Nedersettings in Indiana