Rochester 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag Land Deelstaat 20px New York County Monroe Koördinate Oppervlakte: - Totaal 96,1 vk km Hoogte bo seevlak 154 m Bevolking: - Totaal (2012) 210 358 - Bevolkingsdigtheid 2 368,3/vk km Tydsone EST (UTC -5) Somertyd EDT (UTC -4) Burgemeester Lovely Warren (D) Amptelike Webwerf cityofrochester.gov
Rochester is 'n hawestad geleë aan die Ontariomeer in die deelstaat New York. Die Geneseerivier mond ook hier in die meer uit en daar is drie watervalle van die rivier in die stad. Die stad is 105km noordoos van Buffalo. Die administratiewe setel van Monroe County is in die stad geleë.
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 20, Bladsy 115.
Kategorie:Nedersettings in New York