Rochester 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Minnesota County Olmsted Koördinate Stigting 1854 Oppervlakte: - Totaal 141,8 vk km Hoogte bo seevlak 401,4 m Bevolking: - Totaal (2013) 110 742 - Bevolkingsdigtheid 755,1/vk km Tydsone CST (UTC -6) Somertyd CDT (UTC -5) Burgemeester Ardell Brede Amptelike Webwerf rochestermn.gov
Rochester is 'n stad geleë in die deelstaat Minnesota. Die stad is bekend vir sy Internasionale Mediesesentrum. Die Administratiewe setel van die Olmsted County is hier geleë. Dit het dorpstatus in 1854 en stadstatus in 1858 verkry.
Die stad is bekend vir die Mayo Kliniek wat reeds in 1883 gestig is. Die Mayo Graduate School of Medicine is gestig in 1915.
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 20, Bladsy 115.
Kategorie:Nedersettings in Minnesota