Port Huron 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Michigan County St. Clair Koördinate Inkorporasie 1857 Oppervlakte: - Totaal 31,75 vk km Hoogte bo seevlak 184 m Bevolking: - Totaal (2012) 29 684 - Bevolkingsdigtheid 950/vk km Tydsone EST (UTC -5) Somertyd EDT (UTC -4) Burgemeester Pauline Repp Amptelike Webwerf porthuron.org
Port Huron is 'n stad aan die St. Clairrivier waar dit in die Huronmeer vloei in die deelstaat van Michigan. Die stad is 92km noordoos van Detroit. Die administratiewe setel van St. Clair County is in die stad. Die stad is met Sarnia, Ontario met die Internasionale Treintonnel en die Blue Water International Bridge verbind.
Geskiedenis Die nedersetting het dorpstatus in 1849 verkry en stadstatus in 1857. Die bevolking was 29 684 in 2012.
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 19, Bladsy 265.
Kategorie:Nedersettings in Michigan