duimnael|regs|220px|Roadster se binnekajuit

Die Audi TT is 'n klein tweedeur sportmotor wat sedert 1998 bemark word deur Audi, 'n filiaal in die Volkswagengroep. Dit was aanvanklik gemonteer deur die Audifiliaal Audi Hungaria Motor Kft. in Győr, Hongarye, met bakdele wat gepers en geverf is by Audi se aanleg in Ingolstadt. Die prentjie het verander met die derde geslag, wat onderdele gebruik wat in sy geheel in die Hongaarse fabriek geproduseer word.

Vorige geslag (1998–2014)

Verwysings

TT