Princeton is 'n stad in die deelstaat Kentucky en die administratiewe setel van die Caldwell County. Vloeispaat word in die omgewing gemyn.

Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 19, Bladsy 378.

Kategorie:Nedersettings in Kentucky