Atlantic City 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land  Deelstaat 20px New Jersey County Atlantic Koördinate  Stigting 1790 Geïnkorporeer op 1 Mei 1854 Oppervlakte:    - Totaal 44,125 vk km  Hoogte bo seevlak 2 m Bevolking:    - Totaal (2013) 39 551  - Bevolkingsdigtheid 14 421,2/vk km Tydsone OST (UTC -5) Somertyd ODT (UTC -4) Burgemeester Don Guardian (R) Amptelike Webwerf cityofatlanticcity.org

Atlantic City is 'n stad geleë aan die Atlantiese Oseaan in die deelstaat New Jersey en is 'n gewilde vakansiebestemming. Die stad is op 'n nou sandeiland gebou wat van die vasteland geskei word deur die New Jersey Binnelandse Waterweg. Die strande is ongeveer 12 km lank en die kuslyn word oorheers deur hotelgeboue. Die stad is ook 'n gewilde plek vir konferensies.

Geskiedenis links|duimnael|1931 Die eerste mense het hulle in 1790 reeds hier gevestig en die nedersetting het gou gewild geword as 'n somerwoonplek. In 1854 het dit stadstatus verkry.

Internasionale Lughawe Die Atlantic City Internasionale Lughawe is hier geleê.

Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 3, Bladsy 158.

Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in New Jersey