Princeton is 'n dorp in die deelstaat Wes-Virginië. Dit is in 1837 gestig deur kaptein William Smith. Die dorp was die middelpunt van die Slag van Pigeon Roost wat tydens die Amerikaanse Burgeroorlog in 1862 hier plaasgevind het. Die stad was aan die brand gesteek deur terugvallende Konfederale soldate.

Die dorp se ekonomie is industrieel van aard.

Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 19, Bladsy 378.

Kategorie:Nedersettings in Wes-Virginië