Manchester 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px New Hampshire County Cumberland Koördinate Stigting 1722 Inkorporasie 1751 Oppervlakte: - Totaal 90,6 vk km Hoogte bo seevlak 64 m Bevolking: - Totaal (2013) 110 378 - Bevolkingsdigtheid 1 287,5/vk km Tydsone EST (UTC -5) Somertyd EDT (UTC -4) Burgemeester Joyce Craig (D) Amptelike Webwerf manchesternh.gov
Manchester is die grootste stad in die deelstaat New Hampshire. Dit is ook die administratiewe setel van die Hillsborough County. Die stad is geleë op die oewers van die Merrimackrivier. Die nedersetting is gestig in 1722 en was bekend as Derryfield vanaf 1751. Vissery was die grootse ekonomiese aktiwiteit tot die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog, daarna het katoen oorgeneem. In 1807 'n was waterweg geopen na Boston en 1810 was die naam verander na Manchester. Die dorp het stadstatus verwerf in 1846.
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 15, Bladsy 319.
Kategorie:Nedersettings in New Hampshire