Bridgeport 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Connecticut County Fairfield Koördinate Stigting 1639 Stadstatus 1836 Oppervlakte: - Totaal 50,2 vk km Hoogte bo seevlak 1 m Bevolking: - Totaal (2013) 147 216 - Bevolkingsdigtheid 3 354/vk km Tydsone OST (UTC -5) Somertyd ODT (UTC -4) Burgemeester Joe Ganim (D) Amptelike Webwerf bridgeportct.gov
Bridgeport is die grootste stad in die deelstaat Connecticut. Die stad is 'n hawestad ongeveer 84 km noordoos van New York Stad. Die stad is gestig in 1639, het munisipale status verwerf in 1800 en stadstatus in 1836. Die ekonomie van die stad berus op vervaardiging van onder andere vuurwapens, bronsgoed, naaldwerkmasjiene, tikmasjiene, medisyne en elektriese goedere. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog is ammunisie en vuurwapens hier vervaardig.
Helen Keller is hier veras en P. T. Barnum is 'n ander bekende inwoner.
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 4, Bladsy 552.
Kategorie:Nedersettings in Connecticut