Jefferson City 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Missouri Counties Callaway, Cole Koördinate Stigting 1821 Inkorporasie 1825 Oppervlakte: - Totaal 97,33 vk km Hoogte bo seevlak 192 m Bevolking: - Totaal (2013) 43 183 - Bevolkingsdigtheid 462,7/vk km Tydsone CST (UTC -6) Somertyd CDT (UTC -5) Burgemeester Eric J. Struemph Amptelike Webwerf jeffcitymo.org
Jefferson City is die hoofstad van die deelstaat Missouri. Die stad is geleë op die oewers van die Missouririvier en is 108 myl wes van St. Louis. Dit was in 1821 aangewys as die hoofstad van die deelstaat en is in 1826 amptelik ingewy as 'n dorp. In 1939 het dit stadstatus verkry. Die stadshuis het in 1837 en in 1911 afgebrand. Die stad was onder beheer van die Konfederasie tydens die Amerikaanse Burgeroorlog.
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 13, Bladsy 531.
Kategorie:Hoofstede in die Verenigde State Kategorie:Nedersettings in Missouri