duimnael|links|Die Market Street-brug oor die Tennesseerivier in Chattanooga Die Tennesseerivier (Engels: Tennessee River) is 'n groot wes-vloeiende rivier in die Verenigde State. Die Tennesseerivier het 'n lengte van 1 049 km en is die langste sytak van die Ohiorivier.

Die Tennesseerivier ontstaan deur die saamvloei van die French Broad en Holston-riviere in Knoxville, Tennessee. Aansluitend vloei die rivier in suidwestelike rigting deur Oos-Tennessee en Chattanooga, voordat dit Alabama bereik. Hier vloei die Tennesseerivier deur die noordelike deel van die deelstaat suid van Huntsville en kruis die grens van Mississippi en vloei weer na Tennessee. Later bereik die rivier Kentucky en mond naby Paducah in die Ohiorivier uit.

Verwysings

Kategorie:Alabama Kategorie:Kentucky Kategorie:Mississippi Kategorie:Riviere in die Verenigde State van Amerika Kategorie:Tennessee