Monnik kan na een van die volgende verwys:

Monnik, 'n man wat hom aan die wêreld onttrek om hom aan sy godsdiens te wy. Monnik (Lophius vomerinus), 'n vis wat endemies aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom. Monnikaasvoël (Necrosyrtes monachus), 'n soort aasvoël.