duimnael|links|Skets van 'n 15° VR6 enjin se bokant Die VR6-enjin is 'n tipe binnebrandenjin, bestaande uit ses silinders. Dit is deur die Volkswagen-groep in die laat 1980s ontwikkel, en evolusies van die oorspronklike ontwerp word nog steeds deur hulle vervaardig.

duimnael|2,9L 140KW VR6-enjin in 'n VW Corrado Dit is 'n smalhoek (10.5º of 15 °) V-enjin. Die silinderblok is saamgestel uit twee silinderbanke (links: 1-3-5, regs: 2-4-6), terwyl daar slegs 'n enkele silinderkop is wat beide die silinderbanke bedek.

Bronne van Basshuysen, Schäfer: Lexikon Motorentechnik. Vieweg Verlag, . Hermann Krüger: Sechszylindermotoren mit kleinem V-Winkel. In: Motortechnische Zeitschrift, 51. Jahrgang, Heft 10/1990, S. 410–418.

Kategorie:Enjins