Rawson is die hoofstad van die provinsie Chubut in Argentinië. Die stad lê langs die Nasionale Roete 3, ongeveer 1 360 kilometer suid van Buenos Aires en ongeveer 20 kilometer van Trelew. Dit het 33 601 inwoners (2013).
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Argentinië