Die Toyota Yaris is 'n reeks motors wat deur Toyota vervaardig is.

Eerstegeslag (XP10; 1999–2005) Eerstegeslag modelle was van 1999 tot 2005 bemark onder die "Yaris"- en "Echo"-name, afhangende van die mark.

Luikrug: stam af van die Toyota Vitz (XP10) in die Japannese mark. Sedan en koepee: stam af van die Toyota Platz (XP10) in die Japannese mark.

Tweedegeslag Yaris (XP90; 2005–2011) Tweedegeslag modelle word sedert 2005 wêreldwyd onder die "Yaris" naam bemark, in luikrug- en sedanbakwerk.

Luikrug: stam af van die Toyota Vitz (XP90) in die Japannese mark. Sedan: stam af van die Toyota Belta (XP90) in die Japannese mark.

Yaris