Quetelet-professor (Q.p.) is 'n aanwysing wat aan professors by Columbia-universiteit toegeken word. Dit is vernoem na Adolphe Quetelet, die Belgiese astronoom, wiskundige, statistikus, en sosioloog.

Ontvangers

Die aanwysing is aan die volgende persone toegeken:

1963-1971: Paul Lazarsfeld, Q.p. van sosiale wetenskap 1977-1988: Peter Blau, Q.p. van sosiologie 1989-2001: Jonathan Cole, Q.p. van sosiale wetenskap 2003-hede: Jeffrey Sachs, Q.p. van volhoubare ontwikkeling

Verwysings

Kategorie:Toekennings