duimnael|X-straalfoto word van 'n persoon se knie geneem.
Radiografie is die neem van X-straalfotos om die interne vorm van 'n voorwerp te bekyk. Die persoon wat dit doen is 'n radiografis terwyl 'n radioloog 'n geneesheer is wat die x-straalfoto's analiseer.
Geskiedenis Radiografie se oorsprong kan opgespoor word tot 8 November 1895, toe die Duitse fisika-professor Wilhelm Conrad Röntgen die X-straal ontdek het en opgemerk dat dit nie deur been of metaal kan deurgaan nie. Hy het die eerste Nobelprys vir fisika ontvang.
Bron Dokter in die huis, Dr Jan van Elfen, 1993
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Radiologie